Vlag van die Madeiraeilande

Vlag van die Madeira-eilande
Vlag van die Madeira-eilande
Vlag van die Madeira-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag Normale of de jure weergawe van vlag, of voorkant
Verhouding 2:3
Goedgekeur 28 Julie 1978
Ontwerp ’n Vertikale tweekleur in blou, geel en blou met die Kruis van Christus in die middel van die geel baan.

Die vlag van die Madeira-eilande, ’n eilandgroep onder Portugese beheer, is op 28 Julie 1978 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur in drie ewe breë bane (vanaf die vlagpaalkant) in blou, geel en blou met die Kruis van Christus in die geel baan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne